Sunday, August 28, 2011

Hier gaan ons alweer!!!

Ons beplan om in 2012 weer Kili aan te durf.
Word fiks en kry solank die toerusting in orde.
Op die stadium is geen datums gereel nie maar ons sal laat weet sodra dit reg is.

No comments:

Post a Comment